Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Toulopers

ISBN: 9780799349627

Author: Jaco Jacobs

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners van 13 tot 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot moderne tieners se leefwêreld te spreek.

N$170.00

Available on backorder

SKU: 9780799349627 Categories: ,