Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Aksieheld Austin (1): Operasie Sabotasie

ISBN: 9780799366327

Author: Fanie Viljoen

Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in ‘n fliek losslaan, maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof ‘n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos ‘n REGTE aksieheld moet wees …

N$190.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9780799366327 Category: