Sub-Total: N$0.00
Blinkertjies in Pa se Baard en Ander Skitterende Verhale
ISBN: 9781776354337
Author: Marieta Nel
‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die EAT-klaskamer. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, A. Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
N$200.00




