Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Trompie Omnibus 7

ISBN: 9780798178648

Author: Topsy Smith

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture
voortgesit. Trompie moet veg vir sy plek as spankamptein van die rugbyspan, veral wanneer sy vyand, Gerrit Moerdyk, almal teen hom draai. Trompie en sy maats bak ook vir die wetenskaponderwyser ‘n poets en Trompie skryf in vir ‘n kompetisie wat ‘n reis Kaap toe as prys aanbied.

N$235.00

Available on backorder

SKU: 9780798178648 Category: