Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Zani-Beer en Klein-Maggie kuier op die plaas

ISBN: 9781037097362

Author: Irene Nel

 

Zani-beer, ‘n sagte, wollerige troetelbeertjie, kuier die vakansie saam met Klein-Maggie, Boetie-Koen, Mamma-Maggie en Pappa-Dirk op oupa Willie en ouma Marinda se pragtige plaas in Namibië. Gelukkig weet die slim klein Zani alles van plaasdiere af – skape, bokke, beeste, varke, hoenders en ganse – en kan sy vir Klein-Maggie sommer baie oor die plaaslewe en plaasprodukte leer. Dis nie al nie… sy vertel ook vir haar mensemaatjie meer oor die mooi land se plantegroei, soos aalwyne en kokerbome. Zani weet presies wat nodig is om hul lang reis uit Suid-Afrika na Namibië lekker te maak… van padkos tot piekniekkos, van padkaarte tot paspoorte. Daarby verduidelik sy mooi aan Klein-Maggie waarom ‘n mens saans, wanneer jy buite in die veld op jou rug lê, miljoene meer sterre sien as wanneer jy in die stad is.

N$300.00

Available on backorder

SKU: 9781037097362 Categories: , ,