Zani-Beer 04: Zani sê Nee
ISBN: 9781037002311
Author: Irene Nel
Klein-Maggie se hart is baie seer toe daar iets vreeslik met een van haar maatjies by die skool gebeur. Dit het haar troetelbeertjie, Zani, aan die dink gesit oor ‘n belangrike woord wat Klein-Maggie moet sê om haarself te beskerm – soos wanneer iemand haar aanmoedig om iets te vat wat nie aan haar behoort nie; wanneer mense lelik praat of na lelike flieks kyk; wanneer ‘n vreemdeling aan haar wil raak of haar foto wil neem. Zani-beer sê hierdie kort woordjie is kinders se “helper” om hulself te beveilig.
N$270.00