Zani-Beer 03: Zani-Beer en Klein-Maggie se Seevakansie

ISBN: 9780796136961

Author: Irene Nel

 

In die derde boek, kuier Zani en die gesin by die see. Hulle sien en leer van die wonderlike diere aan die kus. Robbe, dolfyne, pelikane en pikkewyne in die see, en pylsterte, haaie en seeskilpaaie in die akwarium. Hulle ry saam op Kaptein Kobus se boot, vang vis, maak strand skoon, leer van vuurtorings en laat vlieërs vlieg.

N$280.00

5 in stock (can be backordered)

SKU: 9780796136961 Categories: , ,