Zani-Beer 02: Zani-Beer en Klein-Maggie Kuier in die Wildtuin

ISBN: 9780796111661

Author: Irene Nel

 

In die tweede boek in die reeks gaan Zani saam met die familie wildtuin toe. Zani leer vir Klein-Maggie van: olifante, leeus, luiperds, jagluiperds, buffels, volstruise en renosters.

Sy leer haar meer oor die skoonheid van die diereryk en natuur, en die belangrikheid om dit te versorg en te bewaar.

N$280.00

3 in stock (can be backordered)

SKU: 9780796111661 Categories: , ,