Zackie Mostert 18: En die Skreeusnaakse Plan

ISBN: 9780799397826

Author: Jaco Jacobs

Maak gereed om te ROL VAN DIE LAG! ‘n Nuwe TV-kanaal vir kinders hou ‘n groot talentkompetisie. Wie kan die snaaksste grappe vertel en die gehoor laat skaterlag? Die wenner kry ‘n kans om op TV te verskyn! Zackie en Vincent kan nie wag om deel te neem nie. Hulle is immers briljant daarmee om grappe te vertel “ en hulle gaan die snaaksste grappe op die hele planeet (of ten minste in Granaatstraat) probeer uitsnuffel! Maar Anton is vasbeslote om ook aan die kompetisie deel te neem. En hy gaan seker maak Zackie en Vincent staan nie ‘n kans om te wen nie.

N$170.00

Available on backorder

SKU: 9780799397826 Category: