Z is vir Zackie 7: Die Woeste Toertjie

ISBN: 9780799397192

Author: Jaco Jacobs

Zackie en Vincent wil aan ‘n fotokompetisie deelneem. Die beste foto’s kan groot pryse wen. Zackie besluit om sy skaatsplank te gaan haal vir die beste aksiefoto ooit. Maar Anton, die boelie, het ander planne …

N$75.00

Available on backorder

SKU: 9780799397192 Category: