Z is vir Zackie 1: Die Rowwe Resies

ISBN: 9780799397178

Author: Jaco Jacobs

Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ‘n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ‘n splinternuwe kaskar. En hy het ‘n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie …

N$75.00

Available on backorder

SKU: 9780799397178 Category: