Wooden Puzzle: My Liggaam

Code: RGS5211

Kinders sal daarvan hou om dele van die liggaam te identifiseer en te pas met hierdie 25-stuk selfkorrigerende hout legkaart.

Hierdie legkaartspeletjie sal jou kind help om te leer oor dele van die liggaam, sintuie, higiëne en soveel meer. Sluit 7 aktiwiteite en ‘n kleurplakkaat in.

Geskik vir ouderdomme 5+ jaar.

N$80.00

Available on backorder