Wian en die Viking Swaard

ISBN: 9780637004602

Author: Nerine Ahlers

Wian is dikmond dat hy saamgesleep word na Parys, Frankryk terwyl sy pa daar moet werk. Gelukkig kom sy pelle saam. En Wian is darem opgewonde oor een ding: Hy kan uiteindelik na die Viking-museum toe gaan. Hy is MAL oor die Vikings! Maar watter vreemde ding gebeur dat hy skielik die Vikings in lewende lywe ontmoet? – Hoe ontsnap hy toe ‘n Viking-vegter hom met sy swaard wil deurboor? – En hoe gaan hy ooit kan terugkom uit Parys van ‘n 1 000 jaar gelede na VANDAG? Lees saam aan hierdie wegholrit van ʼn avontuur!

N$200.00

Available on backorder

SKU: 9780637004602 Category: