Tussen die Lyne

ISBN: 9780639608051

Author: Jaco Jacobs

Wil jy FANTASTIESE stories en SKREEUSNAAKSE rympies skryf?
Is jy gereed om jou VERBEELDING vrye teuels te gee?
Kort jou opstelle ‘n bietjie WOEMA?
Wel, hier is goeie nuus
Jy is nooit te jonk om te begin skryf nie!
Tussen die lyne van hierdie prettige aktiwiteitsboek help die gewilde
topverkoperskrywer JACO JACOBS kinders speel-speel om hul skryftalent te
ontwikkel. So, waarvoor wag jy nog  maak jou potlood skerp en laat die pret
begin!

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9780639608051 Category: