Tippie se Eerste boek oor Syfers
ISBN: 9780637005395
Author: JM Palmer and Reinette Lombard
Type: Reader
“Tippie se eerste boek oor syfers” is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats hou ʼn pajama-partytjie. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld van die syfers 1-5 verken.
N$95.00




