Tippie Leer my Lees Aktiwiteitstel 2 Vlak 1
ISBN: 9780637000505
Author: JM Palmer and Reinette Lombard
Type: Activity Set
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook woordeskat en leesbegrip. Tippie hou so baie van SPEEL, LEER en ONTDEK dat daar vier aktiwiteitstelle ontwikkel is wat saam met die Leer my lees Vlak 1-boeke gebruik kan word.
Tippie LML Aktiwiteitstel 2 Vlak 1: 70 alfabetflitskaarte en ’n persoonlike prentjie-woordeboek
N$320.00




