Tippie doen Wiskunde Vlak R Boek 6: Leer met Hande

ISBN: 9781776355891

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Activity Book

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese
wiskunde beginsels in elke boekie.
Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van
wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om
verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas.
Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 – 10, vorms en
grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

N$80.00

Available on backorder

SKU: 9781776355891 Category: