Superheld van Savanna

ISBN: 9780637004541

Author: Marleen Lammers

Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie … maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede! ’n Prettige en pragtige prenteboek oor vriendskap.

N$180.00

Available on backorder

SKU: 9780637004541 Category: