Studiegids: Krag
ISBN: 9780637008174
Author: Fanie Viljoen; Mia Singels
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids is ideaal vir onderwysers om die analise van die roman te vergemaklik: literêre aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, daar word verskeie skryf- en mondelingaktiwiteite binne konteks van die roman gegee, daar is klasbesprekingspunte en langvrae-onderwerpe. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word.
N$160.00




