Sub-Total: N$0.00
Sal ‘n Skilpad op jou Piepie? En Ander Gruwelike Vrae oor die Natuur
ISBN: 9781776353576
Author: Jaco Jacobs
Dis WALGLIK “ maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU “ hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!
Wat is ‘n snotblom? Hoe groot was ‘n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies “ en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?
Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!
N$160.00




