Piekfyn Afrikaans Gr. 4 Huistaal OG
ISBN: 9781770028470
Author: Best Books Panel
Type: Teacher Guide
Piekfyn Afrikaans onderwysersgids is saamgestel volgens die KABV vir Graad 4 Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
- te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
- tekssoorte aan te bied volgens temas wat verband hou met die KABV, en integrering oor die kurrikulum heen te bewerkstellig
- ’n onderrig-, leer- en assesseringsplan vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
- ’n formele assesseringsprogram vir die graad, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
- beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur taalvaardighede en prosesse by elke aktiwiteit aan te toon
- ’n antwoordsleutel vir elke module, riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite
- ’n CD met hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take, asook A2-grootte volkleur plakkate en idiome.
N$327.00