Ouma Hester en die Getaway-Kar

ISBN: 9780798180726

Author: Janie Oosthuysen, Alex van Houwelingen, Alistair Ackermann

Zany Zack voer ‘n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-‘n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getawaykar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbyt-spanning en -aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!

N$180.00

2 in stock

SKU: 9780798180726 Category: