Ouens is nie Pizzas nie
ISBN: 9780799354942
Author: Tania Brink
Anja en Zanelle werk vir die Desembervakansie in ‘n pizzarestaurant by die see. Anja steur haar soos gewoonlik nie aan al Zanelle se praatjies oor ouens of aan die tydskrifartikels wat sy lees nie – soos die een oor ouens en pizzas.
N$210.00




