Oloff die Seerower 09: Die Spioen

ISBN: 9781919765259

Author: Gerrie Radlof

Dis die 1740’s. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…

 

“Heem,” sê Oloff ernstig sodra hy die bebaarde kanonnier bereik, “ek gaan nou na Henning toe. Ek…”

“Jy sal nooit lewendig daar kom nie, Oloff!” keer Heem verskrik.

“Jy sal lank voor dan platgeskiet word!”

“Dit sal beter wees as om toe te laat dat Henning en sy bemanning onskuldig sterf!”

N$90.00

1 in stock

SKU: 9781919765259 Category: