Sub-Total: N$0.00
Oloff die Seerower 10: Aasvoëls van die See
ISBN: 9781919765266
Author: Gerrie Radlof
Dis die 1740’s. Die plek is die Indiese Oseaan, aan die oostekant van Afrika. Op die seeweg om die Kaap van Storms na die Ooste word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers. Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…
“Oloff!” bulder hy, asof hierdie verskynings nou een keer te veel gebeur. “Oloff, hoe…” skielik buk Oloff laag en storm onder Haak in. Hy tref hom vol met sy swaard en dan skeur ‘n pyn deur Oloff se skouer. Dit vererger toe hy probeer terugdiens en hy besef dat die seerower hom met die skerp staalhaak agter die skouer getref het…
N$100.00




