Oloff Die Seerower 01: Die Swaardvegter

ISBN: 9781919765037

Author: Gerrie Radlof

 

Dis die jaar 1742. Die plek is die Kaap de Goede Hoop, aan die suidpunt van Afrika. In die binneland is korrupsie en boewery aan die orde van die dag. Op die seeweg om die Kaap van Storms word handelskepe getreiter deur bloeddorstige, genadelose seerowers.

Daar is net een wat hulle vrees – Oloff – die aantreklike edelman wat met die swaard in die hand vir geen duiwel stuit nie…

Oloff, die groot man met die groot hart waarin ‘n warm vuur brand vir die beeldskone Anna te Hoogen, niggie van die vorige goewerneur aan die Kaap…

Hulle is gewone soldata. Hulle voer net bevele uit. Vir hulle is ‘n swaard net ‘n wapen om mee te veg. Oloff van Wagenaar glimlag. Vir hom is ‘n swaard soos ‘n pen vir ‘n skrywer of ‘n verfkwas vir ‘n kunsskilder.

N$100.00

1 in stock

SKU: 9781919765037 Category: