Nuwe Alles in Een Graad 3: Klankboek Eerste Addisionele Taal LB
ISBN: 9781775891369
Author: Mart Meij
Type: Learner Book
Die Klankboek vir leerders vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABVvir Graad 3. Die klanke wat die leerder moet leer in Graad 3 word hierin behandel, bv. enkelklanke (a, e, o, i en u), dubbelklanke (aa, ee, oo en uu), diftonge (pl, br, fr en sp) asook vokaalkombinasies (ei en ie). Meervoude en verkleining word ook geleer.
Die boek bevat volkleurklankkaarte wat die ouer of onderwyser kan uithaal om in die klankles te gebruik.
N$206.00