My Hart is Oppi Plaas-Gesegde & Idoom Inkleurboek

ISBN: 9781776353460

Author: Wendy Maartens

Lê op ‘n baal, sit agterstevoor op ‘n trekker, klim op na die solder in die skuur,
of gooi ‘n kombersie oop onder ‘n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleur
in! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elk
met interessante feite oor plaasdiere en volg op die gewilde Rooimiere-in-diebroek
idioom-inkleurboek.

N$150.00

Available on backorder

SKU: 9781776353460 Category: