My eerste boek oor SYFERS

ISBN: 9781920660710

Author: Angels Navarro

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as ‘n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke ‘n moet-he vir elke jong kind!

N$70.00

Available on backorder

SKU: 9781920660710 Category: