Sub-Total: N$0.00
My Beste Stories: Kleure en Vorms
IBSN: 9781415111185
Hierdie uitstekende en vernuwende boek, verskaf aan voorskoolse kinders die nodige kennis en vaardighede om die herkenning van vorms en kleure vas te lê. Geniet rympies, saamsingliedjies, interaktiewe aktiwiteite, gekoppel aan illustrasies van vorms en kleure, wat ontwerp is om kinders te help om deur onafhanklike verkenning en interaksie te leer. Die leeraktiwiteite is goed beproef en die lesse maak alke aspek van kleure en vorms prettig.
N$95.00




