ISBN: 9781928446040
Author: Marie Tibi
Die lang somervakansie is verby. Die kinders is baie opgewonde om terug skool toe te gaan, veral omdat daar ‘n nuwe klasmaatjie is! Maar wat makeer hom? Hy is stout, trek die vreeslikste gesigte en karnuffel die kleintjies …
N$90.00
Out of stock