Sub-Total: N$0.00
Met Kerslig na Mekka
ISBN: 9780636074873
Type: Reader
Author: Athol Fugard
In die middel van die vorige eeu het Helen Martins haar huis en tuin in Niew-Bethesda omskep in wat sy ‘haar Mekka’ genoem het. Met fyn glasstukkies teen die mure en baie spieëls het sy soveel lig as moontlik in haar huis probeer innooi en ook haar tuin met sementbeelde gevul.
Original price was: N$150.00.N$75.00Current price is: N$75.00.




