Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Maya se Musketier

ISBN: 9780624086857

Author: Marga Jonker

Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie – en dit omdat haar ma ‘n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Maar dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help
beter word? Maya se aanpassing by die nuwe skool en stalle is ook nie sonder probleme nie. Dit help nie dat tante Jacquette maar ‘n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.

N$230.00

Available on backorder

SKU: 9780624086857 Category: