Luisterboek: Geliefde Sprokies
ISBN: 9781775912156
Author: Cindy Swanepoel
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … ‘n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk ‘n oud. Die besondere vertellings deur Cindy Swanepoel verryk die teks en voer die kind mee op ‘n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in ? Eendag, lank, lank gelede …
- Klein Duimpie
- Die Wolf en die Sewe Bokkies
- Hansie en Grietjie
- Die Gestwelde Kat
- Aspoestertjie
- Die Drie varkies
- Rooikappie
N$90.00