Liewe Grapste Grapboek – Nie vir Grootmense!

ISBN: 9781919765174

 

Hoekom bulk beeste?

Hoe spel ‘n mens ‘paddavissie’?

Hoekom soen die Russiese mans mekaar?

Wat is die definisie van evolusie?

Watter gom is nie taai nie?

 

Om die antwoorde op hierdie en ander indringende vrae te kry, lees onmiddelik hierdie bundel vol bydraes van die Fundi-span en al ons lesers.

N$80.00

Out of stock