Leer my Lees Vlak R Boekpak (10 Boeke): Tippie

ISBN: 9781776350261

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Reader

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroee geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoe frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture. Leer my lees het baie herhaling en duidelike progressie wat steeds natuurlike ontwikkeling in gedagte hou

N$480.00

Available on backorder

SKU: 9781776350261 Category: