Leer my Lees Vlak 4 Boek 4: Tippie gaan Lughawe toe
ISBN: 9780799384062
Author: JM Palmer and Reinette Lombard
Type: Reader
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik ge-llustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ‘n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld “ dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
N$60.00