Leer my Lees Vlak 2 Grootboek 4: Tippie en die Leer

ISBN: 9781776356652

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Reader and Learner Book

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Die LEER MY LEES-reeks is nie net pret om te lees nie, dit bevorder ook
woordeskat en leesbegrip. Elke boek bevat ‘n woordeskatlys, ‘n lys met die
enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ‘n bladsy met voltooi
die sinne gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser
in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld “ dit is een van die mees
bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.

N$200.00

Available on backorder

SKU: 9781776356652 Category: