Leer my Lees Vlak 1 Grootboek 1: Hallo Tippie

ISBN: 9781776356522

Author: JM Palmer and Reinette Lombard

Type: Reader and Activity

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant!
Hierdie vrolik ge-llustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde
bekend. Elke boek in die reeks bevat:
‘n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling
van leesvaardighede vir beginners;
helder, kindervriendelik illustrasies;
‘n woordeskatlys, ‘n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord,
begripsvrae en ‘n bladsy met voltooi die sinne gebaseer op die leesstuk.
Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en
woordeskat speel-speel by die kind vas te lê.
Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld “ dit is een van die mees
bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!
Hierdie grootboeke is onderwysersgidse met ekstra klaskamerhulpmiddels
vir groeplees en aktiewe deelname.

N$200.00

Available on backorder

SKU: 9781776356522 Category: