Leer my Doen Boek 2: Tippie en sy Maats
ISBN: 9781776355396
Author: JM Palmer and Reinette Lombard
Type: Activity Book
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant! Leer my doen bevat n aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur n spraakterapeut en arbeidsterapeut en fokus op fyn motoriese, taal-, konseptuele en perseptuele vaardighede wat u kind sal help om die basiese vaardighede te ontwikkel wat nodig is vir latere akademiese leer en ontwikkeling.
N$70.00