Sub-Total: N$0.00
Kleintjies in die Dieretuin
ISBN: 9781997447047
Author:Sophie Schoenwald and Gunther Jakobs
Dis groot opwinding in die dieretuin:
Die dierebabas is daar!
Dis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net soos haar omewing te lyk…
Ook die ander dierebabas het Natie se hulp nodig: Die erdvark-dogtertjie hou nie van rysmiere nie, die robdogtertjie wil nie swem nie en die klein flaminkie val om sodra hy aan die slaap raak. Ook maar goed dat Natie altyd ‘n oplossing het!
N$100.00




