Klein Grillie Spinnekop: My Inkleur- en Speletjiesboek

ISBN: 9781920660642

Author: Diana Amft

Klein Grillie Spinnekop het baie maaitjies en ‘n groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte.

Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maaitjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

N$50.00

1 in stock

SKU: 9781920660642 Category: