Klein Grillie Spinnekop: Die Verjaardagverrassing

ISBN: 9781920660567

Author: Diana Amft

Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, dit is sy verjaardag. Hy het sy web met blommetjies versier en almal kom vier saam: Oom Langbeen, Tant Fiena en al die maats. Ook Tante Tarantula, pas terug van ‘n safari af, sorg vir ‘n klomp verrassings …
‘n Meevoerende verjaardagstorie waarin kinders saam met Grillie die wonders van Afrika ontdek.

N$140.00

Available on backorder

SKU: 9781920660567 Category: