Klein Grillie Spinnekop: Die Nuwe Sussie

ISBN: 9781920660574

Author: Diana Amft

Klein Grillie Spinnekop kry binnekort ‘n babasussie. Hy weet glad nie wat om te verwag nie. Hoe sal dit wees met nog ‘n ekstra lyfie in die huis …?
Saam met sy maats gaan soek hy die antwoorde by die dierebabas in die bos. Hy leer ook dat die koms van sy sussie niks verander aan sy ouers se liefde vir hom nie.

N$140.00

Available on backorder

SKU: 9781920660574 Category: