Klein Boek: Boekpak 2
ISBN: 9781776355716
Author: Fanie Viljoen
Klein boekies, maar hope pret! Fanie Viljoen se klein boekies is propvol fantastiese feite en interessante inligting oor speelgoed, modes, poetse en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak – en dis nou in bokspakke beskikbaar! Daar het al meer as 12 000 titels in hierdie reeks verkoop.
N$300.00