Filters

Searching in
Price (N$)
Availability

Karnaval in die Dieretuin

ISBN: 9781997447023

Author:Sophie Schoenwald and Gunther Jakobs

Die dieretuin wemel vam werklik vreemde gediertes: Die diere vier karnaval! Apies, seekoeie, kameelperde almal het hulle vermom. Wie is nou eintlik wie?

Oom Alfie, die dieretuinbaas, het groot probleme en vra sy getroue vriend, Ignasius Peperment Krimpvarkie, om hom te help. Die dieretuin se hekke maak al amper oop en voor daardie tyd moet die raaisel opgelos wees!

N$100.00

2 in stock (can be backordered)

SKU: 9781997447023 Category: