Infanta (Filmuitgawe)

ISBN: 9780798184205

Author: Deon Meyer

Een van Deon Meyer se mees geliefde boeke is nou ook te sien as die TV-reeks Devil’s Peak. Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met ’n lang lem te wreek. Bennie stel ’n lokval, maar het nie rekening gehou met die liefde van ’n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die bottel nie.

N$365.00

Available on backorder

SKU: 9780798184205 Category: