Helpers uit die Kryt!
ISBN: 9780636081680
Type: Reader
Author: Braam van der Vyver
“Onthou… wanneer die ref eers helpers uit die kryt! geskree het, is dit net ek en hy. Dis dan wanneer geen voorvadergeeste, of tokkelossies, of towernaars, of sangomas jou meer kan help nie. Dis dan wanneer ek, en ek alleen verantoordelik is vir my eie kakebeen.”
Tsepo Mathebula is ‘n jong man met ‘n besonderse talent. Hy het dinamiet in sy vuiste, maar boks is nie ‘n sport vir sissies nie. Nadat hy ‘n talentkompetisie vir amateurs wen, gebeur dinge vinnig. Die een oomblik is hy nog ‘n afleweringbode vir ‘n apteek en die volgende oomblik veg hy vir ‘n plek in die Olimpiese span.
Original price was: N$170.00.N$85.00Current price is: N$85.00.




