Grieta, die klein gansie

ISBN: 9781920134204

Author: Eve Tharlet

Grieta droom van ander dinge terwyl die ander gansies gewone gansie-dinge leer. Maar miskien het sy tog ‘n wonderlike talent van haar eie, daar is ‘n lessie te leer by selfs die’s van ons waggel op die maat van ons eie musiek!

N$150.00

Out of stock

SKU: 9781920134204 Category: