Goue Reeks Boek 3: Die Rooi Bal (Aanvullende Boek) (Price on Request)
ISBN: 9780702128592
Goue Reeks is een van die heel bekendste en gewildste inheemse leesreekse met beproefde sukses oor dekades. Derduisende onderwysers en ouers het sélf daarmee leer lees – en dit werk stééds! Op publieke aanvraag is die volledige reeks nou weer beskikbaar.
Dit volg ‘n basiese benadering tot leesonderrig deur klank- en woordbouvaardighede en is gebaseer op herhaling, herkenning en inoefening. Goue Reeks se hersiene uitgawe (2009) bied alles wat nodig is om jong leerders te ontwikkel in jong lesers.
N$0.00